Skaterlaggies Kleuterskool OOP VIR KINDERS OUDERDOMME: 3MTH – Gr.R Welkom by Skaterlaggies! Hier gaan groot dinge gebeur. Ons gaan baie goedjies leer en die lewe met ‘n groot jolyt geniet!! Dit is waarom ons naam Skaterlaggies is! Kom kyk gerus na ons vrolike Skaterlaggies skool!! Hier is net pret en plesier! Skaterlaggies is ‘n Christelike gebaseerde Kleuterskool in die Noorde
Read more...