Akkerboom Akademie en Babasentrum Hier by Akkerboom Akademie streef ons daarna om ‘n omgewing te skep waar ons kinders kan tuis voel. Ons fondasie is gelê op ‘n Christelike grondslag, en ons is ‘n skool-gemeenskap wat gewortel is in ondersteuning en betrokkenheid. Jy sal die gevoel kry sodra jy by die deur instap! Gekwalifiseerde personeel met jare se ondervinding. Individuele
Read more...