Mandeville safaris Ons het n 1000 Hectar wildsplaas en is ook Selfsorg Akkomodasie. Ons het die volginde wild beskikbaar : Gemsbok, Blesbok, Blouwildebees, Vlakvark, Eland en soveel meer ander wild. Ons Akkomodasie is gepas vir 3 – 10 Persone vir n minimum van 3 nagte. Verblyf is vooruit betaalbaar. Ons is 5 ure se ry buite Pretoria. Nog nie jou
Read more...