Welkom by Blyfontein Kwekery Ons het n wye keuse van pragtige, geharde inheemse bome en plante Blyfontein kwekery het ontstaan uit Dirk en Elza Marais se stokperdjie naamlik die kweek van plante. Aanvanklik is die plante uitgedeel aan almal wat belang gestel het.Vanaf 1981 het dit geleidelik in ‘n kwekery ontwikkel. Gedurende 2004 is die kwekery vanaf Dirk se plot
Read more...