Ons het n 1000 Hectar wildsplaas en is ook Selfsorg Akkomodasie. Ons het die volginde wild beskikbaar : Gemsbok, Blesbok, Blouwildebees, Vlakvark, Eland en soveel meer ander wild. Ons Akkomodasie is gepas vir 3 – 10 Persone vir n minimum van 3 nagte.
Verblyf is vooruit betaalbaar. Ons is 5 ure se ry buite Pretoria.
Nog nie jou jag bespreek nie. Kom kuier in die hartjie van die Bosveld, Maasstroom, Limpopo. Kontak Duppie by
071 672 6034 vir besprekings en tariewe.
Jag
Jag Rooibok
Jag Kudu
Jag Wildebees
Jag Blesbok
Jag Pryse
Jag Akkommodasie
Loading...
No Records Found
Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.
Maps failed to load
Sorry, unable to load the Maps API.
Contact info
Address: Maasstroom Maasstroom Limpopo South Africa